Proteas het weer afgeshow op Supersport HOOR!🇿🇦
Dian Pitout
@tjekitkwaggaHi! My name is Dian!🤝
🔗 https://instagram.com/tjekitkwagga?igshid=1bet5a1cjcqns ↗🔎 Détails (profil + refresh) ouvrir
Texte → vidéo TikTok IA
Tu écris le prompt, on génère la vidéo.
Kort jy bietjie ‘n hupstoot in die lewe? GROEI ‘n MULLET🤝😉 #mullet #hilux #goedenjy
Wanneer is dit weer Bok Saterdag??🙄🇿🇦🇿🇦 Ps* Ek like Kurt se songs KWAAI!😂 die is net ‘n joke!♥️ 📸📸: @tjekitfilms
Goed en jy??🇿🇦 #toyota #hilux
“Dad jokes” is maar ook altyd ‘n wenner!😅
They hate us cause they ain’t us!😂🇿🇦
Hoekom is mens so?😂😂 Jou plek lyk mooi man!😂😂 Ps* Nie my huis nie!😂😂
Goed en jy!!!🎉 Annatjie kry nuwe klere! En ek kan nie wag nie!😂 Badger Gear is die plek om te wees, hulle werk is soos satyn op jou honeymoon!😉 Thanks julle, ek is kinderlik opgewonde!😁 Wat dink jy??? #badgergear #seatcovers #hilux #mooi
Nuwe besigheids idea: ‘n Kampstoel met wiele💵💵😂😂 @Shané Pitout
Daar is altyd daai een tjom wat altyd besig is😂😂 jy weet nie hoe nie, maar besig is hy besig!😂😂
So hierdie een was ‘n storie!😂😂😂 Ek weet nie eers waar om te begin nie!😂 Maar kom ons begin…. Ek wou @Shané Pitout se verjaarsdag so special as moontlik maak en het genuine baie lank gedink… Neytjie se trou ring wat ek vir haar gekoop het 5 jaar terug was baie mooi, maar dit was ongelukkig nie haar droom ring nie. Maar in elke hartseer storie is daar altyd ‘n “Hero”🎉 So bel ek toe my goeie vriend Dewald van “The Vow Diamonds” en verduidelik vir hom my plan. Nou Dewald stap al van die begin van ons huwelik af saam ons, hy het my vrou se trou pand design en laat maak, en ook my trou ring! So sê Dewald hy is in en “the rest is history”🎉💍 Van my kant af wil ek baie dankie sê, dankie vir almal van ons mense wat elke dag saam ons die lewe aanpak en ook ons lewens lekker maak. Vir Dewald wil ek sê tjom jy is ‘n yster! Ek waardeer jou opreg en ja.. Ons is baie liefe jou champ!♥️ Vir @neytjie_p ♥️ Jy lyk pragtig met jou nuwe ring my vrou, as jy nie ore gehad het nie was jou smile nou om jou kop!😂 Ek is baie liefe jou!♥️ Ps* Ek raak verskriklik emotioneel as ek mooi praatjies praat met my vrou so verskoon my stem as hy fun word in die video!😂😂😂
Working with @BMW Emalahleni is always something out of the box, you never know what’s going to happen!😂😂 If you ever had the honour to meet Ryan you would know that you need to be awake the whole time😂😂 Om te dink die “Hermon” video is al meer as ‘n jaar terug gepost en nogsteeds as mense my sien skreeu hulle “WAAR IS DIE WATER KOEI!!”😂
Goed en jy?😂
Die goeie ou dae🙄😂
Sous-titres IA en 1 clic
Vidéo importée → version prête à poster.
Ek vra jou, nie jou ma nie!😂 WYS MY NET WAAR IS DIE BROOD!😂😂
- Je compte uniquement les vidéos ≥ 60 secondes (tu m’as dit que <60s = pas pris en compte).
- Calcul sur les 30 derniers jours (dans la limite des 35 dernières vidéos qu’on a dans le JSON).
- RPM estimé : 0.81€/1k vues (range 0.57–1.06) basé sur ER + save rate + durée moyenne.
- Résultat: 27€ sur 30j (range 19€–35€), pour 32.8K vues éligibles et 1 vidéos ≥60s.
- Emoji + note /10 = performance globale de la vidéo (views + ER + saves).
- ER = (Likes + Commentaires + Partages) / Vues • Save rate = Sauvegardes / Vues.
- Badges “Au-dessus / En dessous” = comparaison directe à la moyenne de TON compte.
Importe ta vidéo, et Vexub génère une vidéo sous-titrée prête pour TikTok, Reels ou Shorts. Pas de montage, pas de prise de tête.
- Reconnaissance vocale IA → texte propre
- Sous-titres syncro automatiquement sur la vidéo
- Format vertical optimisé pour les vues